Wednesday 4 December 2013

sentencide

Beach calligraphy and photo by Andrew van der Merwe
i take this pen
swallow the ink
drag the blade of word alongside my neck
and think how can i commit sentencide
without letting the blood flow

so it is with the fate of us writers
we are left to our own de-vices
to turn the blade
to swallow the poison
and hope that we can write
it down
just in time
so that
- literally -
something
of us writers
will remain behind
- - -
self-woordenaar

ek neem hierdie pen
sluk die ink
sleep die lem van woord langs my nek verby
en dink hoe kan ek self-woord pleeg
sonder om die bloed te laat vloei

so is dit met die lot van ons skrywers
ons is aan ons eie sinne oorgelaat
om die lem te draai
die gif te sluk
en hoop dat ons
betyds
die na-woordse nota
kan bewoord
sodat
- letterlik -
iets
van ons skrywers
sal oorbly

No comments:

Post a Comment