Thursday 30 June 2016

oorlewing en feesviering

in die ystervark se penne
die eland se blink-blou nekvel
die liewensheerbesie se swart en rooi vlerke
die walvis se see-inkantasies
die mos-reuk van oerwoude
alles tekens van
oorlewing
en
feesviering

No comments:

Post a Comment