ek verpes dit wanneer mense alewig
hulle monde afvee wanneer hulle eet
waar jy kyk is servette en hande wat
ongesiens die selfbewuste monde
probeer skoonvee en bedek
jirre, kan monde, kenne en wange
nie net vir daai etende oomblik
vol krummels,
vetspatsels en taai druppels
vertoon watter fees dit is
om te eet
om te verlustig aan kos wat
tong en maag so vervul?
frummels en stukkies wat
om mondhoeke kleef is
niks om voor skaam te wees
moenie wegvee
moenie afvee!
behou al die joviale tekens van
hierdie bevoorregtelike smullery
Monday, 26 June 2017
Sunday, 25 June 2017
verander
ek wil die styl van
my digterlike uitdrukking
verander
is dit moontlik?
dit is moontlik ja
herformuleer die wyse hoe
jou gedagtes uit die tonnel syfer
probeer nuwe taktieke
en slinkse kat-maneuvers
verras jou pen
laat hom dink jy lei hom
na die punt wat
hy verwag jy hom heen gaan lei
en dan
skielik
verander rigting
sodat die pen nie 'n idee het
hoe jy hom so vinnig uit
die groef gelig het nie
my digterlike uitdrukking
verander
is dit moontlik?
dit is moontlik ja
herformuleer die wyse hoe
jou gedagtes uit die tonnel syfer
probeer nuwe taktieke
en slinkse kat-maneuvers
verras jou pen
laat hom dink jy lei hom
na die punt wat
hy verwag jy hom heen gaan lei
en dan
skielik
verander rigting
sodat die pen nie 'n idee het
hoe jy hom so vinnig uit
die groef gelig het nie
Wednesday, 21 June 2017
not looking into a glaring smartphone
just sitting and paging randomly through magazines
and NOT looking into a glaring smartphone
lounging on a beach chair looking at everyone else
and NOT looking into a glaring smartphone
waiting in a queue and chatting with a fellow queuer
and NOT looking into a glaring smartphone
eating a sandwich and staring into the void of a quiet moment
and NOT looking into a glaring smartphone
lying on your back an staring into the ever-changing clouds
and NOT looking into a glaring smartphone
going into the loo and admiring your inner thighs
and NOT looking into a glaring smartphone
having tea with a girlfriend and showing her your knitting
and NOT looking into a glaring smartphone
disappearing into the hallway fixing a stray hair
and NOT looking into a glaring smartphone
walking between the car and the shop and looking out for a trolley or basket
and NOT looking for your glaring smartphone
climbing into bed and musing about your accomplishments for the day
and NOT looking into a glaring smartphone
sitting in the backseat of a car and counting trees and lamp poles
and NOT looking into a glaring smartphone
watching a film and enjoying the full gamut of the plot
and NOT looking into a glaring smartphone
cooking with a handwritten recipe
and NOT looking into a glaring smartphone
finding a new place in a dog-eared map
and NOT looking into a glaring smartphone
fuckit return to your own mind space
those exquisite imagined spaces
dream out loud again
feel timelessness
make your own visions
do not feed so passively and lazily on the visions
fed to you by your glaring smartphone
and NOT looking into a glaring smartphone
lounging on a beach chair looking at everyone else
and NOT looking into a glaring smartphone
waiting in a queue and chatting with a fellow queuer
and NOT looking into a glaring smartphone
eating a sandwich and staring into the void of a quiet moment
and NOT looking into a glaring smartphone
lying on your back an staring into the ever-changing clouds
and NOT looking into a glaring smartphone
going into the loo and admiring your inner thighs
and NOT looking into a glaring smartphone
having tea with a girlfriend and showing her your knitting
and NOT looking into a glaring smartphone
disappearing into the hallway fixing a stray hair
and NOT looking into a glaring smartphone
walking between the car and the shop and looking out for a trolley or basket
and NOT looking for your glaring smartphone
climbing into bed and musing about your accomplishments for the day
and NOT looking into a glaring smartphone
sitting in the backseat of a car and counting trees and lamp poles
and NOT looking into a glaring smartphone
watching a film and enjoying the full gamut of the plot
and NOT looking into a glaring smartphone
cooking with a handwritten recipe
and NOT looking into a glaring smartphone
finding a new place in a dog-eared map
and NOT looking into a glaring smartphone
fuckit return to your own mind space
those exquisite imagined spaces
dream out loud again
feel timelessness
make your own visions
do not feed so passively and lazily on the visions
fed to you by your glaring smartphone
Wednesday, 14 June 2017
die geskenk
ek het 'n visioen gehad van
'n gedig oor die lug
die wonder-medium waardeur
ons beweeg en asemhaal
in ruil vir die geskenk van lug
sal ek 'n gedig daarin plant
met tong, lip en tand
stoot ek die metafoor uit my brein
en plant dit reg hier tussen
die paar suurstofselle
wanneer mense hier gaan verby loop
sal hulle onbewus die metafoor inasem
hulle longe sal nie weet
wat hulle getref het nie!
'n gedig oor die lug
die wonder-medium waardeur
ons beweeg en asemhaal
in ruil vir die geskenk van lug
sal ek 'n gedig daarin plant
met tong, lip en tand
stoot ek die metafoor uit my brein
en plant dit reg hier tussen
die paar suurstofselle
wanneer mense hier gaan verby loop
sal hulle onbewus die metafoor inasem
hulle longe sal nie weet
wat hulle getref het nie!
Tuesday, 13 June 2017
in elke gewrig van hierdie gedig
'n veerkragtige spierkragtigheid
sit in elke gewrig van hierdie gedig
mag die rymelary se gimnastiese vernuf
deur die nate van beperking breek
sit in elke gewrig van hierdie gedig
mag die rymelary se gimnastiese vernuf
deur die nate van beperking breek
Sunday, 11 June 2017
goue lig
digter staan in die Karoo se sonsondergang
met kop agteroor gegooi en mond wyd oop
sodat die goue lig 'n vlietende vers
teen haar verhemelte kan ets
met kop agteroor gegooi en mond wyd oop
sodat die goue lig 'n vlietende vers
teen haar verhemelte kan ets
Friday, 9 June 2017
forever sitting on this seat
May you build a ladder to the stars
And climb on every rung
May you stay forever young
Forever young, forever young
May you stay forever young
- Bob Dylan
And climb on every rung
May you stay forever young
Forever young, forever young
May you stay forever young
- Bob Dylan
Sunday, 4 June 2017
fonolisasie
jirre
dit vat fokkin dissipline
om
nie die foon tot in
my
slaap vas te klem nie
kolonisasie
is nou
iets
van die verlede
make
way for phonolisation!
god,
red ons van hierdie uitsuiging en uitbuiting!
die
kolonie van die foon neem oor
tentakel
teen een rampspoedige spoed ons koppe
wat
makeer ons dat ons so ‘n noodsaak het
om
vasgegom aan hierdie siellose
platvlakkige
vierkantigheid te wees?
vandag
ag ons
ons
onafhanklikheid
en
vryheid so hoog
maar
sonder wapen, woord of geweld
ruim
die skynbaar skadelose skermpie van die foon
enige outonomie eensklaps uit die weg
Wednesday, 31 May 2017
soos klippe
ek
wil my woorde uitpak
soos
klippe op die grond
in
die son moet hulle lê
al trillend en sidderend
en
in die sterlig moet hulle
oop en stil
net loer vir
die geheimenisse
die geheimenisse
wat
val oor die landskap
Tuesday, 30 May 2017
verblind
wat sal gebeur as ek
al my metafore in
die smeltkroes gooi?
een goudrooi stuk gedig
borrel en stoom
soos kokende lawa
met my tong breek ek
die keramiek-dop oop
sodat die blinke gietsels
selfs die son sal verblind
* * *
what will happen if i throw
all my metaphors in
the crucible?
one piece of golden-red poetry
bubble and steam
like boiling lava
with my tongue i break
the ceramic shell
so that the shining castlings
will blind even the sun
al my metafore in
die smeltkroes gooi?
een goudrooi stuk gedig
borrel en stoom
soos kokende lawa
met my tong breek ek
die keramiek-dop oop
sodat die blinke gietsels
selfs die son sal verblind
* * *
what will happen if i throw
all my metaphors in
the crucible?
one piece of golden-red poetry
bubble and steam
like boiling lava
with my tongue i break
the ceramic shell
so that the shining castlings
will blind even the sun
Sunday, 28 May 2017
sikloon
spin my weg in
'n digterlike sikloon
laat my tong in
honderd helikse
afsplinter
en alles in sig
opsweep -
die vrede en die onvrede
die vreugdes en die vrese
die vryhede en die onvryhede
draai en tol onbegrensd
totdat
elke wilde visioen
klouend aan
die sillabes
oplos tot
een magiese metafoor
'n digterlike sikloon
laat my tong in
honderd helikse
afsplinter
en alles in sig
opsweep -
die vrede en die onvrede
die vreugdes en die vrese
die vryhede en die onvryhede
draai en tol onbegrensd
totdat
elke wilde visioen
klouend aan
die sillabes
oplos tot
een magiese metafoor
Saturday, 27 May 2017
sien wie bly staan
ek sit my pen sommer direk op my tong
my hand kan nie byhou om
die wilde woorde neer te skryf nie
en my tong is te oorweldig om
al die digter-visioene te verwoord
nou moet pen en tong
in die boksersring dit uitwoed
en sien wie bly staan
my hand kan nie byhou om
die wilde woorde neer te skryf nie
en my tong is te oorweldig om
al die digter-visioene te verwoord
nou moet pen en tong
in die boksersring dit uitwoed
en sien wie bly staan
Friday, 26 May 2017
verslawing
ek piepie vinnig
ek eet vinnig
ek drink vinnig
ek was en vee vinnig
net sodat ek so gou moontlik by
die klavier en digkuns
kan uitkom
soos rokers drinkers inspuiters en snuifers
hulle fix moet kry
so moet ek ook
hoe kan ek ooit apologeties wees vir
hierdie dryf om slaaf
van
woord
en
klank
te wees?
ek eet vinnig
ek drink vinnig
ek was en vee vinnig
net sodat ek so gou moontlik by
die klavier en digkuns
kan uitkom
soos rokers drinkers inspuiters en snuifers
hulle fix moet kry
so moet ek ook
hoe kan ek ooit apologeties wees vir
hierdie dryf om slaaf
van
woord
en
klank
te wees?
Thursday, 25 May 2017
beeldstorms
ek raak nou moeg vir
konsert-administrasie
ek wil nou net
'n gedig skryf
my brein weer sag en
plooibaar kry met
metaforiserings
ek verlang na my digterlike fantasie-wêrelde
daai plek waar my geestesoog
val en struikel oor die flitsende visoene in
my kop
en nie kan byhou met
die beeldstorms nie
konsert-administrasie
ek wil nou net
'n gedig skryf
my brein weer sag en
plooibaar kry met
metaforiserings
ek verlang na my digterlike fantasie-wêrelde
daai plek waar my geestesoog
val en struikel oor die flitsende visoene in
my kop
en nie kan byhou met
die beeldstorms nie
Sunday, 14 May 2017
the primal pulse
may i feel the primal pulse
deep inside my chest
that pulse that takes my feet in its power
and reforms my steps into
the wild dance of deeply sunken rhythms
annexate my head with
the irrepressible heartbeat of the earth
take over my limbs with
the multiple drumming beats
colonise my heart with
the bold pulsation of
a deeply sincere humanness
proselytise my ears with
the divine pulse captured in
the relentless driving force of
the indomitable eagerness of survival
die oer-pols
mag ek die oer-pols
diep in my borskas weer voel
daai pols wat my voete in sy mag neem
en my pas vervorm tot
die wilde dans van diep-versonke ritmes
annekseer my kop met
die onbedwingbare hartslag van die aarde
neem my ledemate oor met
die veelvuldige trom-patrone
kolonialiseer my hart met
die onverskrokke polsslae van
'n diep-egte menslikheid
bekeer my ore met
die goddelike polsering vasgevang in
die meedoënlose stukrag van
die onverskrokke oorlewingsdrang
deep inside my chest
that pulse that takes my feet in its power
and reforms my steps into
the wild dance of deeply sunken rhythms
annexate my head with
the irrepressible heartbeat of the earth
take over my limbs with
the multiple drumming beats
colonise my heart with
the bold pulsation of
a deeply sincere humanness
proselytise my ears with
the divine pulse captured in
the relentless driving force of
the indomitable eagerness of survival
die oer-pols
mag ek die oer-pols
diep in my borskas weer voel
daai pols wat my voete in sy mag neem
en my pas vervorm tot
die wilde dans van diep-versonke ritmes
annekseer my kop met
die onbedwingbare hartslag van die aarde
neem my ledemate oor met
die veelvuldige trom-patrone
kolonialiseer my hart met
die onverskrokke polsslae van
'n diep-egte menslikheid
bekeer my ore met
die goddelike polsering vasgevang in
die meedoënlose stukrag van
die onverskrokke oorlewingsdrang
Thursday, 20 April 2017
oordrewe verbeelding
daar is 'n swetterjoel palpitasies
te vinde in hart-kennis
te vinde in hart-kennis
in die geval van rugspanning
betrag die situasie met maksimum aktivering van elke asemteug
jy sal sien dat jy sommer
die klavier beter sal speel
praat reguit en onbeskaamd in jou moedertaal en moenie walg aan
jou stink kieliebakkies
almiskie! die verrimpelde kolwyntjies is uitverstotenes op die poedingtafel
hoe kan enige iemand neutraal
die toneel aanskou?
hou die skim dop tussen hierdie en die volgende versreël
sy rink-kink poedelkaal om jou aandag af te trek
hoekom verdink en vervreem
mense heeltyd mekaar?
mense heeltyd mekaar?
'n verdrietige vonnis soms
om mens te wees
die sterre ontkoppel ook hulself
as dit te veel raak
as dit te veel raak
as jy gelukkig is sal jy 'n insigtelike metafoor
in my verminkte skaduwee vind
in my verminkte skaduwee vind
jy sal ook oordrewe verbeelding in my gedigte oplet
veral as die magneet-poësie ALWEER van die yskasdeur afgedonder het
Saturday, 15 April 2017
die ontstuimige kleintongetjie
die ontstuimige kleintongetjie grom vir
die geroesde musiekboks wat nog
sulke wonder-klanke kan uittoor
die donsige suikerbekkie-kuiken duik diep
in sy nes en maak die benoude geute vergeet van
al die brandnetels wat binne hulle oprank
die boeiende plakkaat tol in die wind
en beduie my duiselige kierie
die afgrond in
draai my in smaaklose geskenkpapier toe
en gee my vir die uitgehongerde beslissings
wat in hul langdurige afpersings verkrummel
die beskeie skuurpapier skarrel besorgd
oor die korale en vermy
enige troebele uitdagings
die piekante wierook pamperlang
die smotserige fatsoen
die opgesmukte parfuum syfer hangkop verby
die afgesaagde skerpmaker kla kwistig
oor die blikoopmaker se skrille motivering
om aan die werk te bly
die afgeskeepte Rubik kubus skaats en bons
verby die teësinnige handskoen
wat enige kubisme ten alle koste wil ignoreer
die gemmer verdrink in die tee
ek probeer hom red
maar hy is te glibberig
die laken sleep haarself oor die vloer
sy voel nie beskore vir hierdie nuwe dag nie
haar emosies is net te brokkelrig
al die dreine om die huis voel ook 'n ongemak
die vensterbanke kruip al
hoe nader aan die grond
die blitse springtoue dartel
al om my enkels
maar ek wil niks weet van spring
die kruppel rasper maak net klonte van alles
ek vly en stamp maar
niks wil werk
die plektrum is ook skielik so porieus
enige langtermyn planne wat die kitaar in die mou voer
kan netsowel geelimineer word
hoe ek ookal die woorde vaskram
die lettergrepe lê oral geskif
ek kan dit nie waag om hierdie uit te saai nie
hierdie gedig bepaal die vlak van siel-uitsuiging
hoe kry hierdie verse dit reg om
enige hoop te laat verdamp?
die geroesde musiekboks wat nog
sulke wonder-klanke kan uittoor
die donsige suikerbekkie-kuiken duik diep
in sy nes en maak die benoude geute vergeet van
al die brandnetels wat binne hulle oprank
die boeiende plakkaat tol in die wind
en beduie my duiselige kierie
die afgrond in
draai my in smaaklose geskenkpapier toe
en gee my vir die uitgehongerde beslissings
wat in hul langdurige afpersings verkrummel
die beskeie skuurpapier skarrel besorgd
oor die korale en vermy
enige troebele uitdagings
die piekante wierook pamperlang
die smotserige fatsoen
die opgesmukte parfuum syfer hangkop verby
die afgesaagde skerpmaker kla kwistig
oor die blikoopmaker se skrille motivering
om aan die werk te bly
die afgeskeepte Rubik kubus skaats en bons
verby die teësinnige handskoen
wat enige kubisme ten alle koste wil ignoreer
die gemmer verdrink in die tee
ek probeer hom red
maar hy is te glibberig
die laken sleep haarself oor die vloer
sy voel nie beskore vir hierdie nuwe dag nie
haar emosies is net te brokkelrig
al die dreine om die huis voel ook 'n ongemak
die vensterbanke kruip al
hoe nader aan die grond
die blitse springtoue dartel
al om my enkels
maar ek wil niks weet van spring
die kruppel rasper maak net klonte van alles
ek vly en stamp maar
niks wil werk
die plektrum is ook skielik so porieus
enige langtermyn planne wat die kitaar in die mou voer
kan netsowel geelimineer word
hoe ek ookal die woorde vaskram
die lettergrepe lê oral geskif
ek kan dit nie waag om hierdie uit te saai nie
hierdie gedig bepaal die vlak van siel-uitsuiging
hoe kry hierdie verse dit reg om
enige hoop te laat verdamp?
Friday, 14 April 2017
daar is waarlik nie woorde nie
my breinvlugte dink beelde en konsepte uit
waarvoor daar nog nie woorde bestaan nie
dit is hoekom ek so 'n uitdaging het met gedigte skryf -
daar is waarlik nie woorde nie
ek sal maar my eie moet opmaak
waarvoor daar nog nie woorde bestaan nie
dit is hoekom ek so 'n uitdaging het met gedigte skryf -
daar is waarlik nie woorde nie
ek sal maar my eie moet opmaak
Monday, 10 April 2017
the silence we have given each other today
as i step into the print shop busy with something on my phone
i notice the young lady behind the counter also
tapping away on her phone
it has been an overwhelming day for me
and from the tired look in the lady's eyes
it seems she's also had a tough day
in that moment i know i cannot
overwhelm her with my overwhelmedness
i put my phone away
forget about the prints i want done
and tell her not to worry about helping me
i will just stand here in front of her
demanding nothing
just our silence
at first she looks a bit dazed
i simply keep quiet and hold her in my eye
within a few moments she gets what i am doing
and also puts away her phone
and just looks at me
people coming in appear awkward
to witness this silent interaction
a serene smile starts to tingle on our lips
we keep our composure
relishing the silence we have given each other today
tapping away on her phone
it has been an overwhelming day for me
and from the tired look in the lady's eyes
it seems she's also had a tough day
in that moment i know i cannot
overwhelm her with my overwhelmedness
i put my phone away
forget about the prints i want done
and tell her not to worry about helping me
i will just stand here in front of her
demanding nothing
just our silence
at first she looks a bit dazed
i simply keep quiet and hold her in my eye
within a few moments she gets what i am doing
and also puts away her phone
and just looks at me
people coming in appear awkward
to witness this silent interaction
a serene smile starts to tingle on our lips
we keep our composure
relishing the silence we have given each other today
Sunday, 9 April 2017
born into poetry
the day was full of mutterings
doors opening themselves
the river flowing in the opposite direction
the little one was about to be born
the mother lying in a pool of sweat
it was a hard birth
the air was making gasping noises
the trees were bending over
to huddle themselves against
something fiercely unknown
something fiercely unknown
the walls drew closer together
as if all the space was making them nervous
the ants stopped scurrying
and for the very first time
lay on their backs
the sparrows flew into the house
and made their nests in the vacant shoes
the curtains knotted themselves
fearing derailment
the cracked unevenness in the paving at the front door
closed themselves up
smoothing the hurried entrance of the midwife
this was the day she was born into poetry
Friday, 7 April 2017
hotnotsgod
die woorde
klim uit
haar keel
met
die kop-en-poot-bewegings
van
'n hotnotsgod
klim uit
haar keel
met
die kop-en-poot-bewegings
van
'n hotnotsgod
Thursday, 6 April 2017
tsunamis
i feel the fire at the back of my throat
beginning to rise
like the small and
early stirrings
of
tsunamis
beginning to rise
like the small and
early stirrings
of
tsunamis
Wednesday, 5 April 2017
evolved to be distracted
i invite Distraction
welcoming it with open arms!
come all ye Flickering Adds
on screens and highways and pages
you skim over my eyeballs
scheming to break my composure
come all ye Dogs' Barking
in neighbourhoods far and wide
you tear my silence
plotting to crack my self-possession
come all ye Drip Drip Dripping of Leaking Taps
you split my patience
devising to cut through my serenity
i invite Distraction
welcoming it with open arms!
i let it through my doors
open for it to shake my equilibrium
i invite all the Wifi and Smartphones
the Radios and Televisions
the Earphones strangling ears
Youtube Friend Requests
Photos Links Hashtags Memes masterminding
to fracture my poise and peace of mind
these attention-grabbers might exasperate madden and agitate others
but not me
bleep! bleep!
hey, there is a New Mail in my Inbox
let me quickly go have a look and see if it will rupture
my steady coolness
no it doesn't
ping! ping! ooooh another Whatsapp coming in
my tranquil placidity remains clear as bells
let me listen to all the animated descriptions of
other People's Parties Holidays and Adventures
i am not thrown off balance
i absorb all their experiences without
a ruffle of my feathers
oh, and there's the tune of the Washing Machine
concocting to nag, bother and burden me
i go hang the clothes in peaceful quietude without
a single flicker of distress on my eyelids
oh my, look at all the Dirty Dishes
strategising to pester and plague my serenity
and the great bedeviller and provoker Mister Fridge
always maneuvering itself to have me fling open its doors
i will not let my calm stability
be harassed and ambushed in any way
an invasion of Distractions designed to accost me daily
scheming to push my buttons and rattle my cage
yet my stoic constancy remains undisturbed
i invite Distraction
welcoming it with open arms
the isle with Newspapers screaming Invasive Headlines at me
and the Chips and Chocolates perfectly placed to trip my mindfulness
it is not working
i am basking in a perfect state of ataraxia
as i go down the street the Cars and Trucks connive and conspire
to
deluge and irk me
my coolheaded harmony pumps bubbles in my feet
i rise above the frenetic city
and its torrents of Smells and Noise
i fly further and further away from
any entrapment and bombardment of my equanimity
aha, and so this poem is contrived to needle you in your side
definitely to distract you and egg on
your envy and annoyance at my great forbearance
who am i kidding?
let me come out with it
it is all make-believe and pretense
simply to survive i have to feign imperturbability
i am human just like you
bewildered, flustered, fragmented,
deranged, sidetracked, unhinged,
upset, mystified, disoriented,
rattled, unsettled and simply dazed by
the onslaught of Damnable Distractions
Tuesday, 4 April 2017
sy weet vandag gaan sy nie op die grond loop nie
sodra haar oë oopmaak vanoggend
begin poësie spontaan uit haar vingerpunte te lek
die eerste woord wat sy deur haar asem stoot
klink soos blommende artisjokke
met die eerste tree wat sy gee uit die bed
voel sy alreeds die veerkragtige metrum van 'n nuwe vers
wanneer sy haar bloes oor haar kop trek
hoor haar een oor die fluister van 'n metafoor wat
die aand in die kraag kom nesmaak het
sy staan vir 'n ruk voor die spieël en betrag haar refleksie
sy sien die slaap in 'n krummel vasgesout in
die hoek van haar een oog
soos gewoonte vryf sy dit uit haar oog
en lek die sout-slaap van haar vinger
skielik proe sy die nag se drome in die soutkorrel
haar oë glimmer tevrede oor die nagrus wat
soveel beelde in haar kop laat borrel het
soos wat haar hand om die deurknop vou
sien sy die trillende moontlikhede van
die dag onder deur die deur skyn
sy weet vandag gaan sy nie op die grond loop nie
sy gaan loop op die golwe van poësie
begin poësie spontaan uit haar vingerpunte te lek
die eerste woord wat sy deur haar asem stoot
klink soos blommende artisjokke
met die eerste tree wat sy gee uit die bed
voel sy alreeds die veerkragtige metrum van 'n nuwe vers
wanneer sy haar bloes oor haar kop trek
hoor haar een oor die fluister van 'n metafoor wat
die aand in die kraag kom nesmaak het
sy staan vir 'n ruk voor die spieël en betrag haar refleksie
sy sien die slaap in 'n krummel vasgesout in
die hoek van haar een oog
soos gewoonte vryf sy dit uit haar oog
en lek die sout-slaap van haar vinger
skielik proe sy die nag se drome in die soutkorrel
haar oë glimmer tevrede oor die nagrus wat
soveel beelde in haar kop laat borrel het
soos wat haar hand om die deurknop vou
sien sy die trillende moontlikhede van
die dag onder deur die deur skyn
sy weet vandag gaan sy nie op die grond loop nie
sy gaan loop op die golwe van poësie
Monday, 3 April 2017
brachiate
i learnt a new word today
brachiate -
to progress by swinging from hold to hold by the arms
i suddenly have the desire
to brachiate through the poem's stanzas
never to touch the ground
never to reach the end of the poem
forever swinging till my arms grow wings
and i fly forever more in the versified sky
brachiate -
to progress by swinging from hold to hold by the arms
i suddenly have the desire
to brachiate through the poem's stanzas
never to touch the ground
never to reach the end of the poem
forever swinging till my arms grow wings
and i fly forever more in the versified sky
Friday, 31 March 2017
scorched
![]() |
| photographer: Keran Elah |
i have overheated the syllables
the words burnt black
my tongue charred with this red-hot verse
the eagerness was too great
uncontrolled conflagration spread over
the estuary of my jowls
all of me scorched to the core
this incineration forces me
to sit in black silence
and listen to my smouldering breath move
in and out
in this new
wordless dawn
Labels:
ars poetica,
body,
fire,
Keran Elah,
photo poems,
poems
Thursday, 30 March 2017
verraderlike breinknopery
skryf verlossing
tot in die vierkantigheid van my brein
ek voel die
pen-antisipasie tril tot in my voetsole
hierdie
skrywerstoewyding is ‘n enigma
ek delibereer of
ek die piering moet gebruik vir my koppie
of dit op die
vloer laat val
sodat die skerwe soos dolosse 'n metafoor sal spel
wat is hierdie
afslowing agter pen en papier werd ?
hierdie alewige
gehunker na beeldspraak
om op my tong te
pirouette?
die woorde wil soos
vrugte
die vaal en plat
oppervlak
laat uitrys met weergalose
sappigheid
was ek maar ‘n
skerpskutter
wat myself kon
besighou
met werklike
teikens
kan my digkuns
soos ‘n spilpunt wees
wat met die druk
van ‘n knoppie en rol van die wiel
die dorstige
vlaktes van my serebrum natlei
sodra die
oesseisoen kom
wil my hande
vol staan
van die oorvloed
hoekom moet ek
eers wag vir die poëtiese spring-gety
om my met
oordrewe strome in
die diepkant te
stoot?
woorde is
uiteindelik maar net
‘n illusie-spel
so ‘n
verraderlike breinknopery
ek kou aan die ink-verdriet
en wil-wil begin
snik
oor my mond wat struikel
om verdienstelike verse te giet
Wednesday, 29 March 2017
i beg of you
i beg of you - Lemons, Pelargonium, Turmeric, Cinnamon, Iron, Zinc, Propolis and Vita C
who i downed this morning in my
throat, please do not disappoint me
it is perhaps overkill, yet i need
overkill this morning,
my lungs and rib cage do not like this feeling
i scream at the top of my voice:
i need overdose, overdo,
over-the-top - i have no choice -
my chest is a battlefield on which a
thousand and more trooping coughs
are bombing my breathing department
and turning my energy into a thousand sloths
what if mister Cough never lets me
win?
argh, i absolutely refuse to be
bogged down and phlegmed in!
four years of coughing is four years
too long!
Cough, i have changed my diet for
you, even singing you a song
my sleep pattern runs according to
your whip
what more can i do for you, strip?
you sneak in anywhere you like
would it please you if i pass you
the mic?
you who so like to interrupt my
every second sentence
you are really starting to annoy me
with you raucous presence
you frazzle my chest, dizzy my brain
o you are such a freakin' pain
you have simply overstayed your
welcome
it is time to get going now, you
cumbersome scum
yes! Cough, get thee gone
before i wring your neck with this
song
come on, go now, before my insides burn
why don't you take a holiday, and
never return?
do not hesitate or procrastinate
for if you'll wait, i will turn into a more unstable state
do not ask me why or how
the time has come for your
occupation of my lungs to end NOW!
Subscribe to:
Posts (Atom)


