Sunday 24 April 2011

Wild

Uit hierdie wilde wind wil ek ontvlug
en myself in jou arms toedig
Die verwarreling in die woesteny
van 'n hart wat enige oomblik
my kan laat staan of laat vlieg...
en tog kies dit meer kere die vlieg
want wie wil die vlerke toevou as
die soete lug aan die skouers gaan bly klou?

No comments:

Post a Comment