Thursday 14 November 2013

grond en vertering

en in die dae van die voete wat klou
aan die teerdruppels
tussen krake van vel
voel ek hoe my bene
al hoe korter word
in die smelt van die lyf
totdat ek verval in
die redding van grond
en vertering

No comments:

Post a Comment