sluk die
sleutel van jou eie gevangeneskap
i want to be equal
but also want to get equal
vrou in skadu van hartseer
ek hoor die sluk van haar slukpyp
kyk
na haar
hartseer
deur
‘n
vergrootglas
to define destiny is vanity
No comments:
Post a Comment