Saturday 3 August 2013

ontmaskerende koorstigtelikheid van klank

ons vingers
skud die
sweet van
die klankekoors
oor die
gate van
ore wat
die toevoer
is na
die ondergrond
van julle
siele
die kwiksilwer
in die
buis van
julle monde
breek oop
met die
druk hitte
van die
ontmaskerende koorstigtelikheid
van klank

unmasking feverability of sound

our fingers
shake the 
sweat of
the sound-fever
over the
holes of
ears that
is the
subway
to the underground
of your 
souls
the mercury
in the
tube of
your mouth
breaks open
with the
pressured heat
of the
unmasking feverability
of sound

No comments:

Post a Comment