ek
skryf met my bic pen en soos
ek
begin dommel in slaap
skuif
ek my skryfboek eenkant
maar hou die blaai oopgevou
en
sit my pen neer sonder om die inkpunt terug te druk
pen
moet gereed wees
om
self die gedig neer te pen
as
die muse oor my bed dwaal
en
my hand slaap
pen
– ek beveel – neem oor in die skryf van hierdie gedig –
al
mag ek slaap – moet jy
bly
skryf
à
la sorcerer’s apprentice!
No comments:
Post a Comment