Thursday 20 June 2019

kokon

dit is die vorm van my tong
 - ‘n kokon met krioelende blink drade 
dig geweef 

binne-in woel en spartel 
die papie in
ongeduldige afwagting op 
die oopbreek 
na die
nuwe lig

No comments:

Post a Comment