in die middel van die
aand
pluk die herinnering
van ‘n melodie
my uit my slaap
vul die donker met
klank
vlugtig verf
die harmonieë
die siel
vol kleure
musiek word
deur baie hande gemaak
maar geen waarlike
houvas
het ons ooit
No comments:
Post a Comment