die
lakens frommel hulself op
in
die hoeke van kamers
te
verskrik om in aanraking te kom
met die genadeloosheid
met die genadeloosheid
van
ons ledemate
ons
kussings krimp weg
te
bang om die rusplek vir
ons onverbiddelikheid te wees
ons onverbiddelikheid te wees
No comments:
Post a Comment