Friday, 29 April 2022

Ode to the Mango

Oh Mango!
i just ate the best specimen of you today
i can die a thrilled and exhilarated human being!
Oh Mango - delightful sister in the Anacardiceae family -
you are soil sun forest and nectar gloriously fused
there is no other fruit like you
you bring out proud and unashamed selfishness in me
i want to eat you all alone
you are made to be eaten in your exotic entirety
juicy and messy
even when i slice off your skin
i dig my teeth inside each peel
to run the very last sweetness of
your exquisiteness over my tongue
i can only be so patient and civilised
soon i throw the knife clatteringly into the basin
i grab hold of you with my two adoring hands
Oh Mango! 
i sink my teeth deep
thrusting close closer and closest to your heart
i suck and pull at your clinging fibres
there is a leafiness
an earthiness
a primordial forestiness
that nestles in your flesh
i try to capsule your inimitable aroma with my tongue
i want to shackle you to my throat
you are sweet sun incarnate
oh drip down my throat forever and ever
let my uvula turn into the branch of a tree from
where you can hang your volcanic flavour and
lava over the voraciousness of my ravishing
Oh Mango!
you have gravitas
you have presence
you have boldness
you have splendiferous explosiveness
when i peel you it is like pulling the trigger from a grenade
but the explosion is not bloody and damaging
it is healing binding connecting
my every tissue into a wholeness of harmony
i do not dismay when your fibres cling between my teeth
i do not grab for the floss
i let the last signs of mango
turn my teeth into flying buttresses and
my tongue into singing spires
Oh Mango!
you make my mouth rise
like a grand cathedral from
your radiant revelations

Thursday, 21 April 2022

Friday, 8 April 2022

my ears stare

my ears stare
into
the distance
trying to grab hold
of
the furthest




silence


1 April 2022, Tankwa Karoo

Wednesday, 6 April 2022


my poem is a white-flanked springbok

that leaps from your groping eyes


April, Tankwa Karoo

Tuesday, 5 April 2022

vat

hierdie aarde vat die woorde
uit my mond
hierdie son vat die oortuiging
uit my lendene
hierdie wind vat die klop uit my ore

my lyf is 'n leë kalbas

April, Tankwa Karoo

Monday, 4 April 2022

hiding

i lift every tankwa stone

looking under each of them

somewhere my writer's confidence

must be hiding


Sunday, 3 April 2022

the silence

the silence

echoes

through 

the hollows of

my skin


the silence

cradles

my ears

into

yawning 

oblivion


the silence is so thick

when i stick my tongue out

i trip over myself


April 2022, Tankwa Karoo


Saturday, 2 April 2022

the sun

the sun loves us more ardently 
in the Tankwa
feel how passionately
he kisses our forlorn skins

April, Tankwa Karoo

Friday, 1 April 2022

float

my [scattered] thoughts

float on

the [togetherness of]

water


1 april 2022, Tankwa Karoo

Monday, 21 March 2022

drup

drup   drup   drup
die digkuns soos die
drup   drup   drup
van my lekkende stortkop

maak nie saak 
hoe styf ek my oë en ore toedraai nie
die digkuns bly
drup   drup   drup

Sunday, 20 March 2022

geen-etika

vaders en moeders dra kanker oor aan
hulle kinders deur 
die geen-etika

geen deernis
  geen aandag
   geen liefde
    geen komplimente
     geen aanvaarding
      geen feesviering

asseblief stop die vloei van hierdie geen-etika!

Friday, 11 March 2022

hierdie verlange

hierdie verlange sit reg hier tussen my kiestande
verlange so helder in sy newelagtigheid
verlange so vormvas in sy vormloosheid

ek kan daarop kou
maar dit breek nie in kleiner stukke op nie
ek kan dit nie weg maag toe sluk nie

soos ‘n oop stuk veld
waardeur ek met my oop mond hardloop
en nie die son of die gras of die grond kan ruik nie

die verlange is ‘n groot onoplosbare stuk leegheid
wat hol kolle teen
my oogballe ets

dit help nie om my oë toe te maak
die kolle glip af na my voete
ek dryf deur die dag op hol voete

hierdie verlange so vormvas in sy vormloosheid
so helder in sy newelagtigheid
my kiestande kan nie meer kou –

die verlange
het holtes in hulle ook
gevreet

Thursday, 24 February 2022

murmuration

    for Kim

when you kiss me
a murmuration of swallows
break through
the summer skies
of
myour mouth

Friday, 18 February 2022

Tannie Lau

Laura Louise Kirsten (16 November 1940 - 25 Januarie 2022)
Rus in Vrede Tannie Lau

Tannie Lau,

Deur die hartseer sit en dink ek aan die lekker herinneringe van jou

Jy het altyd die lekkerste verjaarsdagpersente gegee
en die mooiste kaartjies geskryf – elk van daai kaartjies nog in my laai weggebêre

Ek was jou spykerboud
Ek was ‘n baie skaam kind, nie gemaklik met meeste mense gevoel nie
maar met jou het ek veilig en onskaam gevoel

Jy het die heerlikste skons gebak
Soms met die room in jou mou weggelloop –
jy onthou?!
Tot vandag toe onthou en lag ons Tannie Lau

Jy het vir my en my tweelingboetie toorwêrelde oopgemaak
Wêrelde vol dwerge, elwe en drake
Jy het geweet hoe om ons verbeeldings te verryk en te vonk

Jy het my die woord djollie en voortvarend geleer

Hoe kan ons jou breiwerk vergeet – al daai pragtige truie en komberse
wat ek al die jare gebruik en uitvou
Ek gebruik nogsteeds die badhanddoek waarop jy my naam borduur het

Hoe jy my skryfkuns soveel aandag gegee het, en my so aangespoor het –
Al gaan dit moeilik, bly skryf Lara, bly skryf
Aai, hoe ons saam kon blaai deur Krog en breytenbach en opgewonde raak oor die mooi en die swaar in die lewe

Hoe meer ek onthou hoe vlakker kom sit die trane

Jy het altyd uitgevra hoe dit met my musiekloopbaan gaan
Jou glimlaggende mond het geskyn met trots met elke konsert waar jy my gehoor het
Jy het ook nie geskroom om hardop te spog met jou klavierspelende niggie nie

Daar was geen huis wat soos joune geruik het nie – so besonderse mengsel van verf, en laventel en mint
Ek koop die laaste twee jaar ‘n deodorant wat presies soos jou huis ruik
Ek dra jou onder my arms, tannie Lau!

Ek sien jou sproetarms , jou mooi gesig, jou sterk lyf
Jou hande en naels

Jou uithouvermoë, jou aanhou en vasbyt. Dit dra ek soos goue lesse op my eie lewenspad
Jy was sterk, onafhanklik, gedetermineerd
Al was die lewe nie maklik, het jy altyd kleur en humor om jou drapeer

Dankie Tannie Lau dat jy uitgehou het tot ons jou nog een laaste keer kon sien

My boetie sê jy was ‘n Awesome Tannie
Ek stem volhartig saam
Ons beste enigste bloedtannie
ons kunstannie
ons hartstannie
Ons sal jou in ons harte bly dra

en om af te eindig: op my laaste verjaarsdag kaartjie wat ek van jou gekry het, het jy die gedig van Wang Chien vir my aangehaal, en nou roep ek jou daarmee aan:

ek gaan elke dag uit
na die stadshekke
op die uitkyk vir jou koms
ek neem ‘n fles wyn saam
in geval jy dors is
o! dat ek die oppervlak
van die aarde kon krimp
sodat ek jou skielik
langs my kan sien staan

17 Feb 2022

Thursday, 9 December 2021

i refuse

i refuse to write pale-skin poetry
i refuse to write pretend poetry
i refuse to write pity poetry
i refuse to write pastime poetry

Tuesday, 7 December 2021

titelloos

                vir Kim

ek hardloop uit kos
idees en 
geld uit

ek moet iets eet vanaand
my hand tas na
die blikkie gerookte mossels 

die eet 
daarvan 
is 'n siellose daad

hoe graag wil ek net aansit by 
een van jou borde kos 
vanaand

kos uit jou tuin
voorberei met jou hande
voorgesit met jou liefde

Her Dedication Made Quite a Sensation

I once knew a girl who chose the year Twenty-Twenty-One
to play piano concerts and have some musical fun
- it was a time in the world when morale was falling apart -
but in her music this bright-eyed Bridget took heart

She gave it her all, she gave it her best
she stayed focused on the path of her quest
And to give her practice and technique more certainty
she enrolled for lessons at the Rhodes University!

My mouth stood agape
as her repertoire took shape
She had many pieces up her sleeve
from a Bach gigue to a Chopin waltz – can you believe?!

Now see, her dedication
made quite a sensation
Playing concerts are like pulling off a stunt without a stunt-double
- there’s really no danger or trouble, only knees and nerves that go awobble

Before I faint from this overwhelming feeling of Awe and Wow
I call the Pianist of the Moment to take a bow
Bridget Darling, Bridget Dear
You have gracefully conquered the year

The bottom line is to remember this –
When with music you conspire
in your heart will always burn a vivacious fire!

Saturday, 4 December 2021

where is your breath now?

think of it:
every human action or thought
happens on either the inbreath 
or the outbreath

only these two

but oh what a variety of qualities they can be:
long short shallow deep 
joyous stressed focused unfocused
dazzled frazzled curious shy 
despairing lyrical scared sacred 
confused or lucid 

how is your breath now?

Friday, 3 December 2021

Luister

die son sak silwer oor die oseaan by Grotto strand in Hermanus

daar is twee klein walvisse wat na-aan 
die eerste golwe hulle lywe uitsteek
die hele middag is hulle daar

ek loop na die water
ek is die enigste mens op die strand
ek het nie my bikini by my
ek trek my rok oor my kop
kaal loop ek reguit die golwe in
soos dit hoort
(hoe wonderlik dat 'n walvis nie hoef te verduidelik
dat hy nie klere hoef aan te trek nie)
met arms uitgestrek
my rug en kop fier en regop
voel asof ek na die binnekamer van my voorouers loop

ek kan nie my gewone onderwatergille gee nie
ek wil nie die walvisse wegskrik nie
met my kop onder die water kreun en grom ek saggies
 - ek glo vas hulle hoor my en dat hulle terug gesels
dit is net ek wat nie die ore het nie - 
ek kreun vir hulle die gedig van my dansende bene
ek skop vurig met my voete
stuur ek helder seine van my lewenslus
en my rede vir leef die diepsee in

skielik raak ek stil
ek probeer my seine terugsluk

ek is 'n mens wat deel is van die kak aanjaag en injaag die see in

ek is jammer Walvis vir die Mense wie ons is

kom ons bly stil en luister...
Mamela uLwandle 
Luister na die Oseaan
Mamela Umnenga 
Luister na die Walvis

unfurling of the heart

we might not understand all poetry
but we recognise a sublimity
a humanity
a muscular metaphorality
that unfurls our hearts
into resplendently rhyming astrality

Thursday, 2 December 2021

die dreuning

die anglegrinders by die construction site dreun
die juno kaksuigtrok dreun
die generator by die bure dreun
die kreepy krauly dreun
die yskas dreun
die see se getye dreun

ek gaan lê in die bad 
sit my kop onder die water
net my mond wat uitsteek
en ek inkanteer een lang dik ohm 
om al die dreuning in die wêreld te vermom

Tuesday, 30 November 2021

ek dans

ek dans te midde van die beperkinge wat ek in my lyf voel
ek dans te midde van my hart wat wil breek in 'n lompe sprong
ek dans al dam die trane op in my oë oorlat 
die dans-opleiding verby my gegaan het
ek dans teen my onvolmaaktheid in
ek dans my verstrakte longe en ribbes los van die jarelange hoesery
ek dans omdat dit my menswees sonder fieterjasies uitbeeld
ek dans omdat dit my onbeskaafd beskaafd laat inpas in die wêreld
ek dans omdat dit my gees op haar vryste vry laat voel te midde van 
die verwarreling van die vertwyfeling
ek dans omdat dit my reguitste reguit pad is na my siel

i dance

i dance regardless of the limitations in my body
i dance regardless of my heart breaking because of an awkward leap
i dance regardless of the tears that well up in my eyes because
of the dance training that passed me by
i dance against my imperfections
i dance to release my strained lungs and ribs from yearslong of coughing
i dance because it reveals my essence
i dance because it makes me fit into the world in an unrefined refined way
i dance because it makes me feel at my freest free amidst
the confusion of the despairing doubt
i dance because it is the straightest straight path to my soul

Monday, 29 November 2021

the irrepressible cyclones

oh how i love the dance of words in my jowls

what is spoken word

but a rhythmical beating of the tongue
against the drum of the palate and the lips
surges of air that thrill the throat into resonance

the revelation of poetry happens in pulsations as 
the meaning unfolds like your heartbeat climbing 
over the spine of mountain

it is through rhythmical thinking that we reach 
the radiant meaning of a deeper sense 
that churns the irrepressible cyclones of poetica

in plaas van

in plaas van die muse
kom land die somer-vlieë op my papier

Sunday, 28 November 2021

surrender

i surrender my body, my tongue
my spirit to 
the full, complete and
proud artistry
of being

Saturday, 27 November 2021

dieselfde ou deuntjie

kan ek kom skuiling soek
in die helder donkerte van die gedig?
ek het geen koplamp, kerse, maan of sterlig nodig
om my weg te sien 

agge nee!! verval sy alweer in die ars poetica-groef?!

is digkuns 
waarlik digkuns
as die digter óór die digkuns dig?
'n diepe wroeging oor hoe en waarom 
die digkuns spruit

wee, o wee, dieselfde ou deuntjie van
die self-reflekterende gedig:
alweer die arse poetica wat
in sy eie hol op kyk
en wonder vanwaar kom
al die kak vandaan?

Friday, 26 November 2021

nooit ooit

moet nooit
 ooit
  die gedig soos
   'n mannekyn laat voel nie

gee hom 'n hart òf  
       'n glimlag òf 
          'n traan

Thursday, 25 November 2021

seën die lyf

      is dit balans wat die dans laat gebeur,
      of van balans af?
            - Charl Pierre Naudé (uit Klassieke tweespraak)

die dans sypel uit my selfs 
voordat ek 'n voet neersit

seën die lyf wat
die dans met gebalanseerde onbalans deur
die are van die siel pomp

bless the body

       is it balance that makes the dance happen,
       or off-balance?
          - Charl Pierre Naudé (from Klassieke tweespraak)

the dance seeps from me even
before i have put down a foot

bless the body that
pumps the dance with balanced imbalance through 
the veins of the soul

vermom

ek vermom my woorde in plegtige fieterjasies
probeer so pligsgetrou om hulle kwesbaarheid in parentese te plaas

ek wens daar was meer skoorsoekers wat hulle neuse
kom indruk in my digkuns en die skoor uit my verse snuffel

Wednesday, 24 November 2021

voetsole en voetsiele

hoe mal is ek oor die gevoel in my voete
as hulle hulle staan so ferm staan
so diep in hulle spoor trap

my gunsteling oomblik is wanneer ek
iewers deur die loop van die dag
so spontaan en onverwags tot 
stilstand kom op die bol van een voet
en met 'n veerkragtige vonk fokus
al my lewensenergie in my voetsool

ek weet sonder twyfel my siel 
loop in en uit by my voete